Die meeste van ons het reeds ’n voorsmakie van  hierdie somer se bloedig warm dae gehad en jy dink dis dalk ’n goeie tyd om jou hond van sy baie hare te stroop,

net soos ons die lae klere afstroop en in ons swemklere en kortbroeke rondloop. Jou troeteldier kry ook warm, maar maak eers by jou veearts seker of dit die regte ding is om te doen.

Popular Posts

Important Notice: Lockdown Protocol

Return to normal hours while we are at Level 4 and lower. NO ONE without a mask will be allowed in the Practice. Disinfecting and social distancing measures in place. It is not business as usual it is business unusual.

Learn More Download PDF