Groot hoeveelheid Parvo-gevalle word die afgelope tyd in die omgewing gesien. Enting is die ENIGSTE sekere manier om hierdie potensiele dodelike siekte te voorkom.

Beperk jou hond se blootstelling aan openbare plekke as sy entings nie op datum is nie. As u jong honde by die huis het ontsmet hande en onder skoene voor u die huis/erf binne gaan. Kontak jou naaste Groenkloof-tak vir meer inligting oor ente.

Popular Posts

Important Notice: Lockdown Protocol

Return to normal hours while we are at Level 4 and lower. NO ONE without a mask will be allowed in the Practice. Disinfecting and social distancing measures in place. It is not business as usual it is business unusual.

Learn More Download PDF