Hierdie pragtige swerfvalk ( Falco peregrinus) is ongeveer 10 dae terug na Groenkloof Malmesbury gebring. Hy het 'n baie erg beseerde been gehad. Na baie TLC van Dr NJ is hy "op die been".

Hy het vandag 'n groot maaltyd ontvang en is weer vanmiddag vry.

Popular Posts

Important Notice: Lockdown Protocol

Return to normal hours while we are at Level 4 and lower. NO ONE without a mask will be allowed in the Practice. Disinfecting and social distancing measures in place. It is not business as usual it is business unusual.

Learn More Download PDF